In sy eie woorde...
Oor Hom
EK is 58, geskei Feb 2013, opsoek na n deksel vir die potjie, iemand met wie ek my lewe kan deel, saam kan wees, jou vertroueling jou maat, jou minaar iemand op wie se skouer jy kan huill as jy die dag af is, vir my is jy my prinses wie ek moet oppas, versorg, liefdevol wees, vertroetel, op die hande dra.
Ek hou van verskillende museik, opera tot pop, een van my gunsteling stukke "Groot mars uit AIDA,
Het lanklaas teater bygewoon maar dit nou op my "Bucketlist" wil ook graag eenkeer KNKK bywoon, sou graag April op die boot wou gaan saam met RSG, maar tans nog net 'n gedagte.
Is ook die romantiese tipe,die ou wat sal blomme bring, nie omdat hy in die moeilikheid is nie maar sommer net.
Iemand het eendag vir my gese jy moet 'n vrou nie probeer verstaan nie, wees net lief wees vir hulle.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is op soek na opgeruimde persoon, iemand wat baie lag soos ek, wat hou van pret in alle afdelings van die lewe. Sy moet my aanvaar soos ek is, lief wees vir my. As sy vir my kyk moet ek die bewondering in haar oe kan sien, Sy moet ' n mens wees wat hou van gesels kuier, onthaal ens..
Moet ook hou van teater.
EK SOEK 'N MAAT WAT SAAM MET MY PRET WIL HE; O JA EN RUGBY KYK MOET NIE PROBLEEM WEES NIE :-) EK IS 'N CHEETAH ONDERSTEUNER MAAR BB OOK WELKOM.
Ek is 'n groot persoon baie oorgewig, ek het 'n doelwit vir my self gestel om in 2019 100 kg te verloor teen 31 Des 2019, sal graag dat my maat my bystaan en ondersteun in die proses.
Wat Sy Vriende Sê
JAMESBLOND007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Rustenburg (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
151cm (4' 11.4") - 181cm (5' 11.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitgesproke |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Kookkuns; Lees; Sing; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Boks; Fietsry; Krieket; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |