In haar eie woorde...
Oor Haar
Rustige persoonlikheid, bietjie van 'n introvert , maar kan lekker kommunikeer wanneer ek die persoon ken.Ek is mal oor stap , tuinmaak,lees en kook as ek in "mood " is .Hondeliefhebber ,wandelings met my drie honde is die beste medisyne as ek wil ontspan.N Bietjie uit eet by restourante so nou en dan , maar ek verkies om te kuier aan huis.Om te ontspan kyk ek rugby , krieket en tennis !!Glimlag vir die lewe en die lewe glimlag trug vir jou!!
Haar Ideale Pasmaat
n Rustige persoonlikheid ,wat stiltes tussen twee mense kan waardeer en nie ongemaklik daarmee voel nie.Min of meer hou waarvan ek hou , die buitelug ,die natuur en gemaklik in homself wees .n Bietjie waaghalsigheid , en oop wees om nuwe dinge en uitdagings te probeer.Om dinge saam te doen is uitstekende kwaliteite vir 'n goeie vir houding , Tyd te maak vir mekaar , te kommunikeer.Om somtyds net bietjie laf te wees en bietjie van roetine te vergeet.Oneerlikheid is die begin van die einde so eerlikheid is hoog bo aan my lys .
Wat Haar Vriende Sê
Blue512 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Robertson (Montagu), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Regering | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Saggeaard; Skaam; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Dans / Disko; Jazz; Klassiek; R&B / Soul; Reggae |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Joga; Lees; Meditering; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Gimnastiek; Rotsklim; Rugby; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Skaam |
Eerlikheid: |
Baie |