TigerrrEyes54TigerrrEyes54
TigerrrEyes54

69 – Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika

TigerrrEyes54TigerrrEyes54
8
5

TigerrrEyes54

69 – Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Now is the Time

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 25 Oktober 2025

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is op soek na n vaste vriend om die soet en die suur, van die lewe te deel.
Die lewe spoed aan, en die tyd word minder
Maar om dit alleen te doen, maak nie sin nie.

Let's take the road -
There is so much beauty everywhere -
....or stay back home
Just don't waste my time
Now I am done with this little rhyme.

Die natuur, die lewe, die liefde, en die vreugdes daarvan inspireer my. Ook die rustiger, ernstiger en stil huislike kant van die lewe.

Ek is doodgewoon en standvastig.
Ek is goedversorgd.
Ek is in Kaapstad gebore, Namakwaland gewoon, 53 jaar in Gauteng gewoon.
Het onlangs ( 2j gelede )terug Kleinmond toe verhuis.

Yes I need someone to lean on...
Someone to understand
Someond I can depend on
Someone to hold my hand.

Out there
Is there ....
A BEST... BETTER ....BESTEST FRIEND.... FOR LIFE... ?

Haar Ideale Pasmaat

A friend. A life partner.
A good person.
You don't have to be the soul of the party.
No party is even better.
Just be.
Life is beautiful, but it needs to be shared wirh that special person.

Die basiese norms van ordentlik, opreg, goedversorgd en goedhartig. Standvastig. Finansieel stabiel.
Iemand om die lewe mee te deel.
Jammer, geen lang-afstand "chat - vriende" nie, ek voel dis n mors van tyd.

All or nothing, that is who I am.
Please do not try and take me for a "good ride".

Tuismaker en handyman is n pluspunt.

Geen geen kansvatters nie, asb.

Gesels, onmoet en verder te gesels.
Dan te sien wat gebeur of nie gebeur nie.

Chemistry is essence to me
Let's meet and see.

Wat Haar Vriende Sê

TigerrrEyes54 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië; Suid-Afrika
Ligging:
Overberg; Noordelike Voorstede; Helderberg; Worcester (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
68 - 77
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Speurverhale
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Misterie; Westerse
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Stap
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Afgestomp
Eerlikheid:
Baie