Soeksielsmaat699Soeksielsmaat699
Soeksielsmaat699

65 – Alberton (Meyersdal), Gauteng, Suid-Afrika

Soeksielsmaat699Soeksielsmaat699
1

Soeksielsmaat699

65 – Alberton (Meyersdal), Gauteng, Suid-Afrika

Mag die liefde jou omry en mag jou hart deur Vrede gekroon word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek maak maklik vriende en is 'n liefdevolle persoon. Betreffende by sielsmaat, is ek oordeelkundig en die regte persoon sal my voete onder my uit slaan.
Ek hou van tuinmaak omdat dit my nader aan my Skepper bring.
Om te ontspan hou ek daarvan om sport te kyk en 'n lekker fliek saam met my beste maaitjie.
Vandag is die eerste dag van die res van my lewe en ek gaan die toekoms tegemoet met optmisme en opgewondenheid.
Ek is saggeaard, vredeliewend, doelgerig en altyd positief.
Ek het vrede en rustigheid in my hart en lewe positief en vol verwagtinge vir die toekoms.

Sy Ideale Pasmaat

Sal is 'n liefdevoole persoon met PERSOONLIKHEID.
Sy hou van verrassings en gee ook graag verrassings .
Hou daarvan om ure lank te gesels om mekaar intelektueel te stimuleer of sommer net lekker te lag en te gesels.
Sy hou daarvan om haar sielsmaat te bederf en om met waardering bederf te word..

Sy sal soos 'n verliefde jong meisie voel - lag en laf wees van opgewondenheid,
goeie sin vir humor, geleenthede om ons gelukkig te maak en naby aan mekaar te wees, partykeer bietjie ernstig om oor die toekoms te besin.

Sy moet gelukkig in haar hart en siel wees, gemotiveerd en 'n goeie selfbeeld he. Die innerlike vrede moet uitstraal en almal rondom haar moet weet dat haar hart en verstand gesinkroniseer is.

Sy moet sag op die oog wees en daarvan hou om die lekker en mooi dinge in die lewe te deel en te waardeer.

Wat Sy Vriende Sê

Soeksielsmaat699 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Meyersdal), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Bul
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
KwaZulu-Natal; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
42 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Gholf; Krieket; Motorsport; Rugby
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters