In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is besige persoon, en my vriende sal my beskryf as spontaan, partykeer te reguit, avontuurlistig ens. Hou van natuur, see en buite lewe. Hou ni van oneerlike mense ni, hou ook ni van mense wat voorgee wat hulle ni is ni, en ek oordeel ni mense ni. Om te ontspan kuier ek saam vriende of neem dvd's uit. En ek is ni mode poppie ni.
Haar Ideale Pasmaat
Hou van n man met blas vel donker hare, opreg en eerlik, se wat jy voel en ni voorgee ni. Grapperig, spontaan en altyd lis vir n uitdaging.Moet hou van aandag gee en my goed behandel. Dit wat jy gee sal jy terug ontvang. Hou ni van my voorse ni, besluite word saam geneem. Leuns is n nee nee
Wat Haar Vriende Sê
Bellaclara het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 36 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Geen (Bles) | ||
Oogkleur: |
Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Frans; Spaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Heelwat tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40; Punk; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Hang- / Skermsweef; Kampering; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Rekspring; Rolbal; Rotsklim; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Erotika; Langhare; Mag; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |




