In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n baie vriendelike, sagte persoon wat daarvan hou om musiek te maak en te luister in my vrye tyd. Ek is iemand wat baie lekker kan gesels oor interessante onderwerpe en ek gee baie om vir my vriende en vriendinne. Ek is ook 'n groot diereliefhebber.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand om die lewe mee te deel en lekker mee te kan gesels oor 'n koppie koffie of ete. My ideale pasmaat is iemand wat haar lewe ook elke dag met my kan deel en my van haar dag kan vertel. Ek voel kommunikasie is baie belangrik in 'n verhouding en voel dat dit belangrik is om elke dag vir mekaar tyd te maak.
Wat Sy Vriende Sê
Johnny93 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 23 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamshare: |
Lig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Saggeaard; Snaaks; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Nie-fiksie; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Musiek Maak; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare |
Afsitters: |
Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam |