In sy eie woorde...
Oor Hom
I am a Christian - I love the Lord Jesus, His Word and His Body. I am learning to love Him with the first love (Rev 2:4), to let the Word of Christ dwell in me richly (Col 3:16, Eph 4:22-24, 1 Pet 1:24-25), to be led by the Spirit (Joh 5:39, Rom 8:14), to find my strength and identity in Him (1 Cor 18-31, Jer 9:23-24) and to be built up with His people (Eph 2:19-22, 4:15-16).
Ek geniet die natuur en die buitelig, maar kan myself net so maklik verloor in ‘n goeie boek. Ek geniet dit om tussen mense te wees, maar benodig ook soms om op my eie te wees om te herlaai. Ek is ‘n denker, en is mal oor diep gesprekke. Ek geniet nuwe ervarings maar is versigtig van nature.
I have a creative streak and in my work I am driven by innate curiosity and an appreciation of beauty more than status or financial gain. In the words of William Blake: “To see a World in a grain of sand and heaven in a wild flower, hold infinity in the palm of your hand and eternity in an hour”. I enjoy being challenged in my work, but also sometimes appreciate more mundane tasks which provide an opportunity to rest.
Sy Ideale Pasmaat
“Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge in stand.” (Kol 1:17) Alle dinge sluit ons verhouding(s) in: Hy is die Een wat saamvoeg en die een wat tenkragte is om in stand te hou.
My ideale maat is dus iemand wat Jesus lief het en Hom eerste stel, wie gewortel is in Hom en ‘n hart het vir sy mense; iemand saam met wie ek kan groei en die pad kan stap wat God vir ons voorberei het; iemand standvastig maar saggeaard wie my lief het en aanvaar vir wie ek is - maar wat ook die beste in my uitbring; iemand nederig, positief en spontaan; ‘n gesinsmens. Dit is ook vir my belangrik dat ons oor alles kan praat en saam kan lag - en natuurlik dat daar ‘n vonk is.
Wat Sy Vriende Sê
Etienne69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
37 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Centurion; Pretoria; Midrand (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 32 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
154cm (5' 0.6") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Fotografie; Lees; Rekenaarprogrammering; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Skaak; Stap; Voëlkyk |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Politiek: |
Matig |
Eerlikheid: |
Baie |