In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n baie betroubare mens en n liefdevolle persoon. Ek is wie ek is en as jy my nie kan aanvaar soos wat ek is nie, dan weet ek nie so mooi nie. Eerlikheid en lojaliteit is vir my baie belangrik... As dit nie daar is nie, dan is dit nie die moeite werd nie.
Ek is van daai mense wat jou so sal liefhe neh.... jy sal later dalk heelmoontlik vir my se, "nee kom wag jy nou eers".... Ek wil iemand liefhe en ek wil lief gehe word...soveel so dat as n mens in n vertrek instap, dan moet dit so ooglopend wees dat mens net se...WOOOW!
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet net haarself wees ten alle tye en sy moet fun wees of sal ek se, n bok vir sports. Wees spontaan en moet nie teveel van n klooster koekie wees nie... Wees net lekker!!!
Wat Sy Vriende Sê
Bumble_bee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek, Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ander | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië | ||
Ligging: |
Windhoek (Namibië) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie |
Sport: |
Kampering; Krieket; Rugby; Swem |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Slapies vang |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Langhare; Tatoeëermerke |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Eerlikheid: |
Redelik |


