N0madS0uLN0madS0uL
N0madS0uL

41 – George (Mossel Baai), Wes-Kaap, Suid-Afrika

N0madS0uLN0madS0uL
2
0

N0madS0uL

41 – George (Mossel Baai), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Meer as net n paar woorde ward...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

I am fluent in English but since this site has an afrikaans name I figured let's keep my text the same, you can reach out to me in either language ;)

Reg, waar om te begin...wel eks eerlik, ek vind leuens is nie net n mors van tyd nie maar dat dit altyd uit kom later en as jy uit gevang word is alle vertroue daarmee heen.

Ek hou van gesels oor diep dinge en tog kan ek ook simpel en laf wees, maar as iets my pla wil ek dit uit sorteer. Ek het genoeg oor verwyte geleer om te weet ek stel nie belang in hulle nie, so praat n ding uit en bou saam is vir my nogal belangrik.

Ek beskou myself as iemand met sterk waardes en persoonlikheid het, wat wel sal aanpas solank dit redelik en goed is.

Ek hou van mense laat lag en ek sal veral n pad saam stap met mense na aan my hart.

Ek is nie perfek nie, niemand is nie, maar ek verstaan perfekte intensies. Ek glo ek ons moet mekaar op bou om die beste weergawe van onsself te wees. Of soos my oupa gesê het, "mik vir die ceiling en val dalk op die pelmet" :D

Daar is n hele paar goed om te se maar ek dink dis bes om net te vra, ons is almal hier vir n rede en dit is om mekaar te leer ken.

Sy Ideale Pasmaat

Ek sal iemand wil leer ken en in my lewe wil hê wat goeie waardes het, ek praat nie van met die Bybel onder die arm rond loop nie, dit sal ook net "te" wees vir my"

Iemand wat redelik en regverdig kan wees, iemand wat kan aanpas (in n redelike mate). Iemand wat jammer kan se en dit bedoel, geduldig kan wees met ander en ook hulself.

Iemand wat weet wat saak maak, goed is en dit wil hê vir hulself en hul maat, ondersteun deur dik en dun.

Ja jy moet kan praat, anders hoe gaan die ander persoon weet wat pla en as jy nie woorde kry nie of op die ingewing van die oomblik nie, skryf dit neer, praat later daaroor maar om dit op bottel is net om verwyte te kweek.

Daar is so baie te skryf maar dit sal mense afskrik of dalk net misverstand veroorsaak, beste is gesels en vind uit. Die profiel gee darem n idee ;)
Daar is baie nog te se maar ek glo jy kry die prentjie.

Wat Sy Vriende Sê

N0madS0uL het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (Mossel Baai), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Verdwynend; Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Aussie-reëls Voetbal; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Draf / Hardloop; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Roei; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Veerpyltjies; Waterski
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Baie