In sy eie woorde...
Oor Hom
Lief vir…
ʼn Kampvuur, ʼn strandvuur, ʼn kaggel of ʼn braaivleisvuur. Lekker koffie, ʼn glas wyn of ʼn goeie whisky. Lekker kos, braaivleis, seekos. Stap langs die see of net kyk vir die see. Mooi musiek en mooi woorde. ʼn Mooi vrou wat lag. Die maan en sterre en die see. Voëls wat gesels, vlamme wat speel, die reuk van vars brood, braaivleis, kaneel en vanilla. ʼn Vrou wat na sag en seep ruik, wat teen my opbondel en vlamme kyk, en soen met peppermint en warmte op haar asem.
Sy Ideale Pasmaat
My droomvrou...
ʼn Vrou om vas te hou en voor lief te wees…om mee rustig en gelukkig te wees. Wat vir mý wil hê. Wat verstaan waarom ek soms stil is; wat in die oggend bly is om by my wakker te word; wat saam met my kan koffie drink en na die see staar, wyn kan geniet en kan gesels - soms sonder woorde… ʼn Vrou wat soms kan heeldag-terg en soms nie tyd wil mors nie…soms ʼn dame- en soms net wil vrou-wees…Wat hou van reën en wind en mis en koud, maar ook son en lag en speel. Wat lief is vir die sonsondergang en die maan wat hang oor die see.
Ek hoop sy is hier en soek ook na my...
…
Wat Sy Vriende Sê
Comeawaywithme het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kenton on Sea (Boknesstrand), Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
188cm (6' 2.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Noord-Amerika; Sentraal-Amerika; Suid-Amerika; Europa; Suid-Afrika; Australië; Nieu-Seeland | ||
Ligging: |
Grahamstown - Port Alfred (Oos-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 188cm (6' 2.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Gaelies / Iers | ||
Ander Tale: |
Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Italiaans; Nederlands; Pools; Portugees; Roemeens; Spaans; Sweeds; Turks | ||
Geloof: |
Agnosties; Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Nuus; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Fietsry; Gholf; Krieket; Rotsklim; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Frans; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |






