In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik, baie standvastig, hou daarvan om sosiaal te verkeer, streng afkeur van sigaretrook, mal oor sport en wêreldpolitiek, hou daarvan om te look en lekker kos te maak, hou daarvan om uit te gaan asook om lekker saam met vriende tuis te ontspan.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet effens langer as ek wees, hy sal nie rook nie maar mag n sosiale drankie geniet solank by hom nie self verdrink daarin nie. Hy moet van sport, politiek en diere hou. Hy sal finansieël onafhanklik wees en n Christen wees (ononderhandelbaar). Hy sal nie vir my jok oor ENIGIETS nie want doen hy dit is dit verby. As hy romanties is, is dit n bonus.
Wat Haar Vriende Sê
Kiewiet007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Lynnwood), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
66 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Kiewiet007 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.



