In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is baie positief en liefdevol. Bou graag mense op. Kuier graag saam laggende mense wat die lewe waardeer. Hou niks van onmin en spanning. Ek geniet goeie dinge, saam te eet en saam braai. Hou van stap en saam kuier. Ek sien die lewe as n voorreg en die lewe is wat jy daarvan maak. Hoop is altyd in my hart en ek hoop om weer iets wonderlik in iemand anders se lewe te bring. Ek kan vrede en vreugde in jou lewe bring.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet iemand wees wat hoop en liefde in sy hart koester en volg. Iemand wat standvastig is en positief. Wat ander respekteer in wie die Here hul gemaak het. Kan net n verhouding op die Rots - Jesus, bou. Iemand wat hou van saamwees. Wat oplig en verdra. Kan nie n pad stap met iemand wat ander vertrap en nie verdraagsaam is nie. Liefde verdra alles, glo alles en hoop alles. Oe wat liefdevol is en jou omring. Die hoof van die huis wat sy staanplek ken. Moet veilig by hom voel.
Wat Haar Vriende Sê
Genade het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Vra my later | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
181cm (5' 11.3") - 187cm (6' 1.6") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Instrumentaal |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Breiwerk; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Fietsry; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |

