In haar eie woorde...
Oor Haar
Dis gewoonlik vir my so moeilik om hierdie vrae te beantwoord. Ek was getroud vir 32 jr, het my man verloor weens afsterwe 6 jaar gelede. Ek is 'n standvastige, en werkende vrou, wat soek na daardie omgee,liefde, geselskap, en om weer iemand mee alles te deel.
Ek hou nie van alleen wees nie, maar ek is maar teruggetrokke, kom nie regtig uit nie, en is 'n introvert. Ek hou nie van leuns nie so sal graag van mans wil hoor wat ook erenstig is om hulle lewe weer saam met iemand te deel. Die lewe is te kort om met iemand se gevoelens te mors.
Ek is al deur ongelooflik baie hartseer in my lewe. Ek is Mal oor kos maak en bak en Visvang, kamp, tuinwerk, en wil graag weer dinge saam met n maat geniet. Ek is lief v honde.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van 'n man wat my op sy hande sal dra, my sal respekteer en my nie sal veroordeel nie. 'n man wat nie sal nodig hê dat ek agter hom sal moet kyk nie,en wat nie sal omgee om my te bederf en verras van tyd tot tyd nie.
Ek is 'n roker en verkies my maat om dieselfde te wees. Ek is 'n nie drinker en sal nie omgee vir so nou en dan 'n beer Shandy as my maat wel 'n sosiale drinker is en of as ons braai nie....
Wat Haar Vriende Sê
Gesiggie63 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg (Vanderbijlpark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Vanderbijlpark (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
169cm (5' 6.5") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld; Swaar | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Pop / Top 40 |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Sepies; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Dobbel; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Dans; Kampering; Perdry; Snoeker; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |





