Quest1705Quest1705
Quest1705

61 – Alberton (Meyersdal), Gauteng, Suid-Afrika

Quest1705Quest1705
2
0

Quest1705

61 – Alberton (Meyersdal), Gauteng, Suid-Afrika

Genoeg gehad van alleen wees.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die mansmens is vriendelik, en saggeaard. Ken nog daarvan dat i vrou voor loop en die kar se deur vir haar oopgemaak word. Om nog te bederf met i bos blomme, of soms net i blom uit my eie tuin.

Geniet dit saam vriede, hetsy net i kuier, of om vir i naweek saam te gaan kamp in die natuur. Verneem ek mag maar kompeteer met Spur as dit kom filletsteak braai!

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet net haarself wees. Netjies en goed versorgd. Kind van die Here wees. Saggeaard, en nog die klein dingetjies in die lewe kan waardeer. Kreatief in die huis.

Kan weet waneer om daai swart nommertjie aan te trek, tydens werksfunksies, en ook net gemaklik in i Denim en Themp.

Sy moet kan hou daarvan om soms te gaan kamp met die karavaan vir i wegbreek naweek.

Sy moet daarvan kan hou om soms vriende te ontvang, hetsy net i lekker kuier, of tydens i vleisiebraai.

Wat Sy Vriende Sê

Quest1705 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Meyersdal), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Bul
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Centurion; Boksburg; Kempton Park; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Germiston; Midrand; Modderfontein; Roodepoort; Meyerton; Vereeniging; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Romanse; Speurverhale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Kampering; Rugby; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie