In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n eerlike, sagte mens maar die lewe het my hard gemaak... Ek het respek vir ander mense en waardeer die klein goedjies in die lewe, ek is baie opreg, haat leuns en is baie lief vir die natuur en kinders, ek wil net ook een keer weet hoe dit is om met jou hele hart lief tehê!!!! Ek is wie ek is... Moet my nie probeer verander nie!!!
Haar Ideale Pasmaat
My ideale maat is eerlik en opreg, hy moet weet hoe om iemand met respek te behandel en baie liefde in sy hart hê, hy moet my kompas wees in tye wat ek verdwaal en My kan liefhe sonder twyfel, hy moet spontaan wees, lief vir kinders en diere en moet weet wat hy in die lewe wil hê!!! Wees net wie jy is... Nie wat mense wil hê jy moet wees nie!!!
Wat Haar Vriende Sê
Lillymuis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Colesburg (Kimberley), Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Tswana; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Lillymuis moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.




