7777_xkk7777_xkk
7777_xkk

23 – Oos-London (Ugie ooskaap), Oos-Kaap, Suid-Afrika

7777_xkk7777_xkk
1
0

7777_xkk

23 – Oos-London (Ugie ooskaap), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Ek is Wynand [removed] wat jy Sien is wat jy kry ek baie liefde vol en sag gehaardheid

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Want ek is n goeie mens Hou van kinders en Hou van katte en honde like die natuur. My vriende sal my beskryf as n friendlike mens elke dag die selfde mooi geaardheid persoonlikheid en sag geaardheid Om the ontspan speel ek maar PS games en kyk soms TV stokperdjie is vis vang en musiek luister kyk iut om eendag iewers in die lewe te kom en iets beriuk Hou Nie van took en drink Nie hou van braai en lag en tuin maak en die buite lewe sal like om iemand the ontmoed wat by my sal pas smag Na ware liefde en iemand on vas te hou en saam deer die lewe te gaan en als saam the doen moeg vir aleen wees

Sy Ideale Pasmaat

As ek moet Se wat sal n verhouding Nie maak werk Nie is as iemand rond neek in die verhouding of as daar Nie liefde is tussen mekaar Nie dis hkm ek op soek is Na iemand wat betroubaar is en baie liefde vol en wat Glo Om als saam te doen met mekaar en mekaar baie liefde gee en soentjies en drukkies en mekaar Se hoe lief get julle mekaar elke dag en nag en als saam mekaar deel Om n verhouding the maak werk moet ons altyd by mekaar staan deer slegte en goeie tye mekaar ondersteen en aandig gee en wys julle lief mekaar en altyd mekaar op die hande dra en wys julle gee Om en het mekaar lief wys mekaar julle liefde elke dag vir my maak dit glad Nie saam Nie so lank ons net Kan gelukkig is met mekaar worry Nie oor enige iets Anders Nie soek net n maatjie wat by my pas en wat vereewag en altyd saam my wees wil graag iemand he wat wil Trou eendag en kinders he en wat die selfde soek wat ek soek Om gelukkig the wees en liefde te he in ons lewe en wat God dien en wat Nie took of drink Nie iemand wat ook special is want ek is n special ou bietjie stardig maar Nie baie Nie Kan nog baie dinge doen vir my self en Kan werk en Kan praat soek iemand wat vir [removed]

Wat Sy Vriende Sê

7777_xkk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London (Ugie ooskaap), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Sukkelend

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Sukkelend
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

7777_xkk moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.