In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n optimis, ek hou van lag, ek hou ook van lekker eet, wyn, mooi musiek, lees, die berge, die see, die veld en kamp.... Ek sal liewer in die veld gaan stap as om na 'n winkeksentrum te gaan.
Ek stel belang in mense - hoe hulle lewe, waar hulle woon, hulle kultuur en hoe hulle herinneringe bou. Met ander woorde geskiedenis, asook antieke Geskiedenis en Argeologie.
Ek is leergierig en wil weet wat is agter die volgende heuwel of verby die verste ster.
Ek is 'n vroegoggend mens - daai sagte lig en vars lug voor die son opkom is vir my wonderlik. 'n Mooi sonsondergang het ook sy eie bekoring asook die sterrehemel in die donker nag.
Ek het kinders en kleinkinders en geniet dit om saam met hulle te kuier. Maar ek soek 'n spesiale maat, 'n geesgenoot, iemand met wie ek tyd kan spandeer en oor allerhande interessante onderwerpe kan gesels, saam met wie ek kan kosmaak of braai, voor die kaggel of langs 'n kampvuur kan sit met 'n glasie rooiwyn en planne maak hoe om die hele wereld 'n beter plek te maak, saam met wie ek lighartig laf kan wees, maar ook ernstig oor dinge kan besin....
Haar Ideale Pasmaat
Hy is netjies op homself, geniet die lewe voluit, lag maklik, maar is nie ligsinnig nie. Hy is eerlik en het integriteit. Hy is welbelese en gekultiveerd. Hy kan homself handhaaf in interessante gesprekke, want hy beskik oor heelwat algemene kennis.
Hy kan lekker braai, hou van saam kosmaak, en ons kan ure lank gesels en gedagtes uitruil.
Hy is liefdevol, sensitief en sal my met die grootste respek behandel. Ek kan hom vertrou en op hom staatmaak in alle omstandighede.
(Ek hoop hy sal my soms bietjie vashou en 'n lekker lang drukkie gee....)
Wat Haar Vriende Sê
Skitterster475 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika |
Geslag: |
Vroulik |
Ouderdom: |
68 |
Sterreteken: |
Steenbok |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld |
Uiterlike: |
Aantreklik |
Haarkleur: |
Grys |
Oogkleur: |
Groen |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Protestant |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my |
Wil Kinders Hê: |
Nee |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse |
Rookgewoontes: |
Nieroker |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië; Suid-Afrika; Zimbabwe | |
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdomskaal: |
67 - 74 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Enige | |
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Enige | |
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | |
Het Kinders: |
Enige | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Speurverhale; Topverkopers |
TV Programme: |
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Kampering; Krieket; Rugby; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |



