In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n man met drome, gevoelens, behoeftes en n behoefte om ook self geliefd en waardeer te word.Jy hoef nie altyd iets vir i3mand te beteken om waardevol te wees nie.Aoms is wie jy is genoeg.
Ek het n n moeilikke werk en ek het hard gewerk om n goeie naam te maak in die maatskappy, ek kan soms hard voorkom maar ek is nie ek het n sagte hart en ek weet wat ek soek en nie soek nie.Ek is soms hard op myself en partykeer probeer ek te hard om vir mense te wys wat ek werd is dat ek partykeer vergeet om die mense toe te laat om die mens agter die sterk man te leer ken.
Ek is n oud polisie lid so ek het my tyd gehad en dit het my lank gevat om aan te beweeg maar ek het dit reg gekry.Ek draf so 3keer n week en probeer om ander dae by die gym uit te kom.As ek my kop wil skoon kry klim ek op my bergfiets en gaan ry ini bos, ek het al baie gaan "hike" eks deel van n groep wat elke 2de naweek stap maar die werk is nou te besig vir dit.
Leer my ken omdat ek n lojale, eerlike en n verantwoordelikke man is wat baie waarde heg aan respek, VERTOUE en OPREGTHEID.Ek is iemand wat hard week, lojaal bly aan die mense vir wie ek omgee en nie maklik opgee as dinge moeilik raak nie.
Ek is nie perfek nie, maar ek is oprev.Ek soek nie oppervlakkige verhoudings of leë beloftes nie.Ek waardeer mense wat eg is, lojaal bly en dieselfde energie terugee.Reg so kom ons kyk of daar daai spark is wie weet net dalk is dit daar....
Sy Ideale Pasmaat
n Vrou wat weet wat verbintenis beteken.Iemand wat nie met ander mans se aandag speel, nie geheime het wat n verhouding sal bedreig nie en my VERTROUE sal respekteer.
Iemand wat sag en liefdevil kan wees en nie bang is om haar liefde te wys nie, haar eie opinies het.Sy moet my kan uitdaag met my kan verskil en eerlik met my kan praat sonder om respek te verloor.Geen onnodige drama, manipulasie, speletjies of voortdurende konflik.Sy moet probleme saam my kan oplos en nie nog probleme skep nie.
Sy moet verstaan dat my werk soms baie van my vra, sy hoef nie altyd saam met alles te stem nie, maar respekteer my ambisie, verantwoordelikheid en toewyding..
Sy moet saam my kan lag, nonsens praat, diep geaprekke kan voer, spontaan dinge doen, en gemaklik in stilte saam kan sit.Ek gun n vrou haar spasie partykeer het almal daai tyd nodig, sy hoef nie van draf te hou nie, of fietsry of gym of om net gaan stap nie, almal het hulle eie dinge MAAR dit sal goed wees as sy daarvan hou.
So m.a.w : n Liefdevolle, lojale, romanties en selfstandige vrou met n sagte hart, sterk waardes en goeie sin vir humor, iemand wat langs my sal staan, nie teen my nie en saam met my n verhouding wil bou waarin ons albei, veilig, geliwfd en waardeer voel!
Ek soek nie na n vrou wat my gelukkig maak ek soek een saam met wie ons albei gelukkig kan wees.
Wat Sy Vriende Sê
Jon7007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Kempton Park (Kempton Park (1620)), Gauteng, Suid-Afrika |
Geslag: |
Manlik |
Ouderdom: |
53 |
Sterreteken: |
Ram |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") |
Liggaamstipe: |
Stewig |
Uiterlike: |
Aantreklik |
Haarkleur: |
Ligbruin |
Oogkleur: |
Groen |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Protestant |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my |
Wil Kinders Hê: |
Nee |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond |
Rookgewoontes: |
Nieroker |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma |
Beroep: |
Ander |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | |
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdomskaal: |
40 - 61 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Enige | |
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Enige | |
Geloof: |
Agnosties; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Enige | |
Geleerdheid: |
Enige | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Buite beheer |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het koel bakkebaarde |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke; Heelwat tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae; Swaar Metaal; World |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Professionele atleet |
Sport: |
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Bergfiets; Boks; Boogskiet; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gewigsoefeninge; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Motorsport; Perdry; Pluimbal; Rotsklim; Rugby; Skermkuns; Ski; Skietsport; Sokker; Stap; Staptogte; Stoei |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Fynproewer Uitetes; Japannees; Kroegetes; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Ander |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ek praat nie met my familie nie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |


