OorlanderOorlander
Oorlander

73 – Pretoria (Garsfontein X10, Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

OorlanderOorlander
5
0

Oorlander

73 – Pretoria (Garsfontein X10, Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

Oorlander soek avontuurlustige metgeset

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek deel my huis met twee katte maar soms dink ek hulle deel hulle huis met my
My lewe bestaan uit werk (ek is ‘n semi-afgetrede sagteware ontwikkelaar) , TV kyk, rond peuter aan my voertuie en slaap. Is glad nie meer ‘n mense mens nie. Hou glad nie van restaurante en kuier plekke nie. My lewe is egter nie so eenvoudig nie want ek doen gereeld oorlanding of soos die Engelse sê “overlanding”. Die doen ek met ‘n baie goeie toegeruste 4x4 SUV vir kampering. Ek is nie ‘n kampeerder nie want ek kamp oor die algemeen net een aand op ‘n plek. Ek is in my sewende hemel in die bos.
‘n Oorlander kamp om te gaan ry waar ‘n kamper ry om te gaan kamp.
Sover die jaar het ek Botswana, Noordkaap (Namakwa Eco Trail) en Zimbabwe besoek

Sy Ideale Pasmaat

Selfversorgend
Redelik gesond want daar is nie dokters en hospitale in die bos nie
Avontuurlustig en waaghalsig
Afgetree of semi-afgetree om vir omtrent een derde van die jaar op toer te wees
In besit van ‘n paspoort
Eie vervoer. Klink snaaks maar ek sal verduidelik
‘n Voorliefde vir fotografie sal ‘n bonus wees
Verkieslik vorige oorland ondervinding

Wat Sy Vriende Sê

Oorlander het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Garsfontein X10, Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Visse
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamshare:
Geskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Geskiedkundig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Snoeker
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Flankering; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Tent in die woud
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters