Andy71Andy71
Andy71

67 – Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika

Andy71Andy71
4
6

Andy71

67 – Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika

SOEK WARE LIEFDE

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Sondag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hardwerkende Opregte Eerlike old school Gentleman - Sterk en Gesond - my Hande staan vir niks verkeerd nie - kan selfs kos maak en lekker braai 😁 Ek stap n pad met die Here.Well Traveled and a Good General Knowledge - Emotional Intelligent and kind-hearted. My fotos is almal onlangs. Vir die regte vrou sal ek op die hande dra en baie bederf !🌹 Het baie liefde om te gee en verwag ook liefde terug - Love is a two way street 💕 Dance me till the end of love ❤️

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet n Saggeaarde Liefdevolle Eerlike Lojale vrou wees. By my staan in goeie en moeilike tye. Sy moet my beste maat en lover wees ❤️ Saam lag en lekker dinge doen en goeie kommunikasie en vertroue is belangrik. As sy romanties en sensual is Sal dit n bonus wees !! 💕 If you dance me till the end of love - you are the One 🌹

Wat Sy Vriende Sê

Andy71 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Bul
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Asiër; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands; Portugees
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands; Portugees; Sweeds
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek het koel bakkebaarde
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; R&B / Soul
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Oorlog; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Sing; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Biljart Snoeker; Boks; Branderplankry; Dans; Gimnastiek; Kampering; Muurbal; Pluimbal; Rugby; Skaak; Ski; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Waterski; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie