In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n rustige mens en kom sonder bagasie en hou daarvan om iemand gelukkig re maak. Hou nie van konflik nie en is verby die stadium wat ek my aan jou gaan probeer bewys. What you see is what you get. Hou van buite wees en hou myself besig met sport.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand opreg met wie ek die lewe kan deel. Eerlikheid en integriteit is vir my baie belangrik want daarsonder kan geen verhouding werk nie.
'n Goeie sin vir humor asb.
Wat Sy Vriende Sê
Kalmte123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Weskus (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Verdwynend |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek haat dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dokumentêr; Dramas; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Internetbesoeke; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Fietsry; Kampering; Motorsport; Rolbal; Rugby; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Knaagdier(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |



