In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n natuurmens. Vat my eerder vir 'n piekniek as uiteet. Ek is 'n sagte men's, wat baie liefde het om te gee. Ek hou van aanraking. Ek is nie 'n "la die da" vrou nie. Ek is eenvoudig, en hou van die eenvoudige dinge in die lewe. Ek dra min grimmering, hou myself netjies, maar spandeer nie duisende rande op hare en naels ens. Ek hoop om die regter pasmaat te vind wat nog hou van die eenvoudige, natuur dinge in die lewe
Haar Ideale Pasmaat
Ek het 'n 'ding' vir man's met swart/donker hare. 'n Natuurmens soos ek. Hou van braai saam met vriende, cuddle op die bank en kyk 'n fliek. Drink 'n glasie wyn en kyk hoe die son ondergaan. 'n Man wat nie bang is om te help in die huis nie. Saam kosmaak. 'n man wat ook hou van aanraking. 'n man wat glo in God, en daarvolgens probeer lewe. En ja natuurlik hou enige vrou daarvan om af en toe bederf te word. Respek en eerlikheid
Wat Haar Vriende Sê
BlouOog1973 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Faerie Glen), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
BlouOog1973 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


