AkasiaAkasia
Akasia

63 – Putsonderwater (Lambrechtsdrif), Noord-Kaap, Suid-Afrika

AkasiaAkasia
2
0

Akasia

63 – Putsonderwater (Lambrechtsdrif), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons deel die geluk wat die lewe bied en maak dit mooi

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is maar net myself. Ek geniet humor maar my droe humorsin kan 'n probleem vir die verkeerde mens wees, Ek is lojaal. dankbaar en liefdevol teenoor my Skepper en mense saam met my op die pad van die lewe. Die natuur is onuitspreeklik mooi en die mooiste musiek is die naggeluide waar daar nogsteeds plek is vir jou diepste verlange en seer, Ek hou ook van natuurlike dinge sonder opgesmuktheid. My Ideale maat moet haar eie mens wees en gelukkig wees in die ruimte wat ek daarvoor skep. Kom ons begin by die basis van enige verhouding; vriendskap wat net beter en dieper kan word met tyd. Ek wend die intelek aan waarmee ek geskape is om die waarheid uit vandag se bedrieglike lewe uit te kry want ek kan nie die leun glo nie, net die waarheid.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet maar net haarself wees in ons aanvanklike vriendskapsverhouding, wat hopelik ryker sal word oor tyd. Wie weet waar kan dit eindig? Dit gebeur ook nie outomaties nie; ons moet dit vertroetel en daaraan werk. Geluk kan ek nie gee as jy dit nie in jou het nie, maar ek kan 'n klimaat skep waarin jy gelukkig kan wees. Wees asseblief net altyd lojaal, eerlik en reguit. As jy nie sê nie, gaan ek nooit weet nie! Almal tussen welaf en SASA is welkom. Die Vader is in beheer en net Hy kan ons altwee se lewens weer volmaak!

Wat Sy Vriende Sê

Akasia het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Putsonderwater (Lambrechtsdrif), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Portugees
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië; Suid-Afrika; Peru; Venezuela; Oekraïne; Rusland
Ligging:
Angola; Namibië; Suid-Afrika; Chili; Peru; Venezuela; Rusland
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Portugees; Russies
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek is 'n geamputeerde
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Boogskiet; Fietsry; Jag; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Skaak; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters