CharlqCharlq
Charlq

60 – Pretoria (Lynnwood), Gauteng, Suid-Afrika

CharlqCharlq
7
14

Charlq

60 – Pretoria (Lynnwood), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek Na my "partner in crime"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

I'm sunshine mixed with a little hurricane. Glad nie 'n konflik mens nie. Ek is 'n Libra so my skaaltjies moet gebalanseerd wees.

And let's be realistic. I'm 60 years old, my body has gone through changes, what once was perky is not anymore, I have physical as well as mental scars....don't we all. Have my own eyebrows, no puffed up lips or anything plastic. I look after myself but unfortunately time especially at our age isn't always our friend. But I'm 100% authentically me.

En asb as jy getroud of "seperated" is moet my nie kontak nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil nie 'n verhouding hê nie; dit hou jou net terug... Ek wil 'n beste vriend hê met wie ek saam kan werk en dinge aanpak, reis, inkopies doen, ontspan en saamleef. Ek wil 'n bondgenoot hê, 'n lewensmaat... iemand saam met wie ek kan lag en bou. Iemand aan wie ek my hart, my geld en my lewe kan toevertrou... iemand wat ek nie bang is om te verloor nie, omdat ek weet hulle sal altyd daar wees. Verhoudings is net nie vir my nie, maar 'n vennootskap... dit sal ek beslis kies.
Feedback

Wat Haar Vriende Sê

Charlq het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Lynnwood), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Noordelike-Gauteng; Oostelike-Gauteng; Sentraal- en Westelike-Gauteng; Suidelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Stap; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters