myphokmyphok
myphok

61 – Langebaan (St Helena), Wes-Kaap, Suid-Afrika

myphokmyphok
2
1

myphok

61 – Langebaan (St Helena), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek pas nie in boksies.Wat jy sien is wat jy kry . Looking for a gym mattress ..Keep looking ! 🥸

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van myself net soos ek is . My boksie se flappe hang oop ...sé dinge soos dit opkom . Niks bs ..as jy perfeksie soek , dis nie ek .Ek moes op die harde manier leer om myself te vind en ek verander nie !
So as jy skaam is vir n mens wat haarself is ..hou verby . Mal oor my musiek , natuur en buite lewe .Hou van houtwerk - my manier 😃 Loop langs die see
Ek love kletter 😁 so as jy net 'n maat soek vir 'n chat ..

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek net 'n plein plat op die aarde mens om dinge saam te doen . Nie vol van homself.. en iemand wat die lewe geniet .
Moet hou van die kleiner dinge van die lewe. Eerlik en reguit . I just dont have the energy left for bullshite Berties.

Wat Haar Vriende Sê

myphok het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Langebaan (St Helena), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Persoonlikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)