AmandaS21AmandaS21
AmandaS21

39 – Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, Suid-Afrika

AmandaS21AmandaS21
1
36

AmandaS21

39 – Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, Suid-Afrika

Opsoek na my forever maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ’n sagte, liefdevolle en opregte mens met ’n groot hart.Ek is lief vir die natuur, eenvoudige oomblikke en mense wat eg is.

Ek is op ’n plek in my lewe waar ek nie meer lus is vir drama, speletjies of halfhartigheid nie. Ek soek iets wat rustig, eerlik en betekenisvol is.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek nie iemand perfek nie , net iemand wat my beste vriend, my veilige plek en uiteindelik my forever maatjie kan wees. Iemand saam met wie ons kan lag, groei, avonture deel en die gewone dae spesiaal maak.

As jy ook glo in liefde, lojaliteit, respek en ’n verhouding waar twee mense mekaar kies elke dag ,dan hoop ek ons paaie kruis.

Wat Haar Vriende Sê

AmandaS21 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lydenburg (Mashishing) (Lydenburg), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stil; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Motorsport; Perdry; Pluimbal; Rugby; Ski; Snoeker; Stap; Tafeltennis; Tennis; Veldhokkie; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Eerlikheid:
Uiters