Unicorn85Unicorn85
Unicorn85

40 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Unicorn85Unicorn85
1
16

Unicorn85

40 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

No drama lama

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n oop en eerlike persoon enkel ka met 2 seun s preteen en teen Ek geniet mense se geselskap en geniet my alleen tyd sowel as om saam vriende te kuier.Ek geniet ook n lekker drink soos gin.Ek is n vriendelike mens wat weet wat ek wil hê.Eks n fun-loving mens.Ek hou daarvan om Netflix te kyk en doen arts en crafs wanneer ek tyd het.Ek sowk iemand wat goeie kommunikasie skills het en ook na homself kan kyk en n goeie werk het.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n volwasse man wat weet wat hy wil hê en hardwerkend is maar ook weet hoe om fun te hê en te ontspan.Verkieslik langer as 1.74m en mooi hare en oë en lekker ruik is vir my baie aantreklik.n bonus is as hy mooi tattoos het op sy arms soos n sleeve.Ek sal graag n beste maaitjie wil hê wat ook my partner kan wees en fun goed saam kan doen.Goeie kommunikasie skills is n moet.

Wat Haar Vriende Sê

Unicorn85 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion; Pretoria; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Unicorn85 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.