In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is "old school, old soul".
Ek glo nog dat die romanse lewend is, en dat liefde gevind kan word. Om die regte persoon te kies kan moeilik wees. Ek weet. Ek het al 'n donker pad geloop. Blootlegging kan natuurlik vêr gaan, mits albei partye bereid is om eerlik te wees.
My vriende ken my as 'n gentleman, my vyande ken my as ongenaakbaar. Ek is beskermend oor vrou, kind en die ouer van dae.
Ek is nog aktief in sport en die skeppende kunste, mal oor goeie musiek en 'n goeie bottel wyn en glo aan die estetika van die vrou. (Kom ons wees eerlik, mans is maar lelik. And I am a poet, and I know it! 🤣)
Sy Ideale Pasmaat
My baie wyse Pa en mentor het my gesê: "Seun, kies die vrou wat jy wil hê versigtig. Gebruik jou oog, jou hart en verstand. En dan besluit jy soos ek jou nou leer...
Kies 'n koningin vir jou kasteel of pondok, 'n goeie ma vir jou kind, die beste sjef vir jou kombuis en net, maar net vir jou, 'n totale sl@t in die bed! “.
Tot dusver was my keuses maar iffy.... Kom ek probeer weer. As dit dan nie so kan wees nie, kan ek dalk 'n paar vriendinne kry onder die meer intelligente spesies op hierdie spikkel in die hemelruim wat ons Aarde noem.
Asseblief: Geen alkoholiste, koverte lesbiërs, Bi-polers, NPD's, BPD's en dies meer nie.
Wat Sy Vriende Sê
Whiplash het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Meyerton; Vanderbijlpark; Vereeniging (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
142cm (4' 7.9") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Verdwynend |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Klassiek; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Dokumentêr; Nuus; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Kunsflieks |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Meditering; Motorherstelwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Gimnastiek; Krygskunde; Motorsport; Skubaduik |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Duits; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |




