In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n gemaklike, aanpasbare, eerlike, opregte mens met geen begasie nie. Plat op die aarde met geen fieterjasies nie, wat van eennvoudige goed hou. Baie lie vir die natuur en buite lewe. Op n plaas in die Vrystaat groot geword maar my heil in die hart van die Goudstad kom soek. Nou afgetree en hou my besig met my plante. Baie lief vr die bosvelt, veral die Kruger Wiltuin.
Het goeie morele waardes en intregrityd. Baie aanpasbaar by enige omstandighede. Handhaaf goeie mense verhoudings, hoe famielie waardes en is positief oor die lewe.
Goeie sin vir humor, sggeaard, probeer altyd om die een n my lewe spasie en ondersteuning te gee, hou van om tyd saam met iemand spesiaal te spandeer, al is daar net stilte tussen ons, net die wete dat die pesoon spesiaal is, is genoe vir my. Hou ook van musiek, lees, TV kyk, rugby, krieket en braaie. My uitkyk op hierdie ouderdom is ” wees net n lekker mens ”.
Ek sal graag al hierdie aktiwiteite wil doen en deel saam met iemand wat dit sal kan geniet. Ek sal nooit meer verwag as wat ek self nie kan gee nie. So bou ons ‘n goeie verstandhouding.
As jy nog iets wil weet, vra, ek is n oope boek.
Sy Ideale Pasmaat
Betroubaar, eerlik en opreg en moet nog lus wees vir die lewe. Goedversorg, vriendelike geaardheid, God vreesind en met konsiderasie vir ander. Plat op die aarde, geen begasie en hou van mense, kinders en diere. Moet spontaan kan wees.
Jaloesie werk nie vir my nie, tyd wat ons oor het is kosbaar en kan nie vermors word nie. n Relatief gesonde metgesel wat die lewe nog kan geniet.
Sin vir humor, romanse, pret en plesier sal n bonus wees ….miskien vra ek te veel ….maar word met alle opregtheid gedeel.
My wens is dat die tyd wat ons nog oor het sal geniet en die beste daarvan sal maak.
Wat Sy Vriende Sê
Fonds het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Pretoria (Ninapark, Akasia), Gauteng, Suid-Afrika |
Geslag: |
Manlik |
Ouderdom: |
79 |
Sterreteken: |
Bul |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld |
Uiterlike: |
Gemiddeld |
Haarkleur: |
Grys |
Oogkleur: |
Bruin |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Protestant |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
Het Kinders: |
Ja, bly by my |
Wil Kinders Hê: |
Nee |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse |
Rookgewoontes: |
Nieroker |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege |
Beroep: |
Afgetree |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | |
Ligging: |
Suid-Afrika; Estland | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdomskaal: |
60 - 88 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
154cm (5' 0.6") - 188cm (6' 2.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Enige | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Enige | |
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | |
Ander Tale: |
Enige | |
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | |
Het Kinders: |
Enige | |
Wil Kinders Hê: |
Enige | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher | |
Rookgewoontes: |
Enige | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Enige | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Krieket; Motorsport; Rugby; Tennis |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |



