JJJ_15

68 – Helderberg (Somerset Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

1
0

JJJ_15

68 – Helderberg (Somerset Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie roman

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek beskou myself as ’n eerlike en respekvolle mens met simpatie vir ander. Ek weet ons is almal net mense en elkeen het sy eie uitdagings. Ek probeer maar altyd reg doen en ’n goeie, netjiese en ordentlike persoon wees. Ek is nie mal oor tatoo’s nie, maar as dit klein en betekenisvol is, is dit vir my oukei. Ek hou baie van alle diere, in die veld en wildreservate, m.a.w. in hul natuurlike habitat. Dit is vir my belangrik dat ’n lewensmaat na haarself kyk en trots is op hoe sy lyk — netjies en versorg, met daardie ekstra bietjie moeite soos make-up en die mooi goedjies. Ek self is netjies en waardeer dit as my maat ook so is.
Ek geniet ’n glas wyn of twee, hou daarvan om te lag, en ek hou nie van onnodige konfrontasie of stilstuipe nie

I consider myself an honest and respectful person with sympathy for others. I know we are all just human, and everyone has their own challenges. I always try to do right and be a good, neat, and decent person. I'm not crazy about tattoos, but if they're small and meaningful, that's okay with me. I really love all animals, out in the open countryside or ingame reserves, i.e. in their natural habitat. If you own a pet, I enjoy dogs, but not in the house, on beds and sofas. They should be outside and be well taken care of. It's important to me that a life partner looks after herself and is proud of how she looks: neat and well-groomed, with that little bit of extra effort like make-up and the pretty things. I'm neat myself and appreciate it when my partner is too.
I enjoy a glass of wine or two, I like to laugh, and I don't like unnecessary confrontation or the silent treatment.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat
'n Elegant, aantreklike en netjiese mens wat trots is op haarself en oor hoe sy lyk. Sy versorg haarself en maak daardie ekstra bietjie moeite, met grimering en juwele. 'n Klein, betekenisvolle tatoeëermerk is vir my aanvaarbaar.
Sy is eerlik, respekvol en simpatiek, en verstaan dat ons almal net mense is met ons eie uitdagings. Sy praat dinge liewer uit as om agter 'n stilstuipe te skuil, want ek is nie so goed met gedagtes lees nie. 😄 Dit is vir my belangrik dat sy 'n vaste en betekenisvolle verhouding met ons Skepper het en nastreef.
Sy moet kan lekker lag, en ook saam met my 'n glas wyn... of twee, kan geniet. Ek is ook nog 'n romantikus wat graag nog romanties en avontuurlustig wil wees 😉.
Diere is welkom, solank die troeteldier nie die huis oorneem nie. Hond of kat moet goed versorg en gelukkig wees, maar hulle moet nie die hoofrol in ons storie te speel nie.

My Ideal Match
An elegant, attractive and neat woman who is proud of herself and on how she looks. She takes care of herself and makes that little extra effort, with make-up and jewellery. A small, meaningful tattoo is acceptable to me.
She is honest, respectful and sympathetic, and understands that we're all just human with our own challenges. She would rather talk things through than hide behind the silent treatment, because I'm not very good at mind reading. 😄 It's important to me that she has, and pursues, a firm and meaningful relationship with our Creator.
She should be able to laugh heartily, and enjoy a glass of wine... or two with me. I'm also a romantic who wants to stay romantic and adventurous. 😉
Animals are welcome, as long as the pet doesn't take over the house. A dog or cat should be well cared for and happy, but they shouldn't play the lead role in our story.

Wat Sy Vriende Sê

JJJ_15 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Somerset Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Ram
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede; Suidelike Skiereiland; Suidelike Voorstede; Helderberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
56 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters