In sy eie woorde...
Oor Hom
Hoe sê jy vir mense hoekom hulle my moet leer ken??
Maar, hier gaan ons, heel eerste, ek hou nie van mense met “maskers” nie of, wat ander mense misbruik of, voorgee wat hulle nie is nie. Ou-skool en respekteer mense en verwag om gerespekteer te word. Het darem nog nie my romantiese streek iewers langs die pad verloor nie en sal die vrou in my lewe kan bederf. Ons het seker almal seer gekry in die lewe maar dit hoef nie twee mense te weerhou om gelukkig te wees nie.
Ek beskou wedesydse respek, aanvaarding en onvoorwaardelike liefde as die hoof pilare van die verhouding tussen ‘n man en ‘n vrou en moet geskoei wees op Christelike waardes en norme.
Het ‘n goeie sin vir humor. “Laughter is the best medicine”. Hou van die buitelewe, kamp en om te braai. Min oomblike so spesiaal soos om voor ‘n kampvuur of kaggel met ‘n glas rooiwyn gesellig te kuier saam met vriende of familie nie. Ek is ‘n DIY verslaafde en dit maak deel uit van my stokperdjies. Lief vir diere, plaaslewe, bosveld en natuurlik die see waar ek nog graag wil gaan bly. Verkies dames wat in en om Pretoria bly.
Sy Ideale Pasmaat
Ek sal graag ‘n saggeaarde, liefdevolle, respekvolle en goedversorde vrou wil ontmoet en leer ken wat Christelike waardes en norme handhaaf. As jy narsistiese eienskappe het of ‘n ‘control freak’ is, moet my asb nie kontak nie.
Sy moet ʼn goeie sin vir humor hê, altyd eerlik wees en darem ook van dieselfde goed hou as ek.
Wat Sy Vriende Sê
Potskerf59 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika |
Geslag: |
Manlik |
Ouderdom: |
67 |
Sterreteken: |
Waterdraer |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") |
Liggaamstipe: |
Slank |
Uiterlike: |
Gemiddeld |
Haarkleur: |
Effens Bles |
Oogkleur: |
Grys |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Protestant |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie |
Wil Kinders Hê: |
Nee |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse |
Rookgewoontes: |
Nieroker |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad |
Beroep: |
Afgetree |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | |
Ligging: |
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdomskaal: |
60 - 69 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Enige | |
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | |
Ander Tale: |
Enige | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Enige | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Solvent; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Houtwerk; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport: |
Kampering; Kanovaart; Perdry; Skaak; Skietsport; Stap; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |


